Drie weke diep in my grendel-grot, toe al die puzzles klaar gebou is, die boekrakke van klein na groot en toe van jonk na oud…
Een mistroostige oggend op ’n kanaalboot in Frankryk, gooi ek gister se broodkrummels vir ons rivierbure, die Le Quacks.Ek wonder wat het die Prediker bedoel…
Ek was van vroeg af in my lewe, uit eie keuse ’n koshuiskind.My skool was twee ure van my tuisdorp af, en ons moes stikdonker,…
Verlede week word ek weer met die dood gekonfronteer.Kanker.Dis my derde kanker-begrafnis in een jaar.In dieselfde kerk met dieselfde mense wat om my sit. Net…
Ons noem dit die brood-spook, ek en my kleinsus. Daai reuk wat die hele huis vol sweef en jou van ver af roep om huistoe…